Aandblomtuiste Strydenburg

Aandblomtuiste Strydenburg Veilige en bekostigbare akkomodasie vir die bejaarde persoon wat steeds aktief is. Leef in vrede in die Bo-Karoo! Kontak ons gerus!

Kom word deel van ń rustige gemeenskap in die Bo-Karoo. Waar veiligheid en vreedsame samesyn deel van elke dag vorm.

06/04/2026
06/04/2026

Ek is steeds ń Boerseun! ń Seun van die Allerhoogste!
Ek sal nie opgee nie, ek sal altyd vertrou!

God regeer!

11/01/2026

Aandblomtuiste Strydenburg bied met trots die volgende:

Eenslaapkamer woonstel met ensuite badkamer, sitkamer/kombuis.

Drie gebalanseerde maaltye, was van wasgoed en kamerdiens (krag en water ingesluit) vir paartjie of enkel persoon.

R6500.00 per maand.

Enkelkamer met ensuite badkamer, met bogenoemde dienste ingesluit. R3500 p/m per persoon.

Enkelkamer met gemeenskaplike badkamer, met bogenoemde dienste ingesluit. R2300.00 p/m per persoon.

Deelkamers ook beskikbaar teen R2000 p/m per persoon.

Lw. Geen hoësorg inwoners kan tans aanvaar word nie!

Kontak ons gerus!

Hennie de Bruin

0723685251 (Slegs WhatsApp)

https://www.facebook.com/share/17yupLxA3U/?mibextid=wwXIfr

Veilige en bekostigbare akkomodasie vir die bejaarde persoon wat steeds aktief is. Leef in vrede in die Bo-Karoo!

Kom word deel van ń rustige gemeenskap in die Bo-Karoo. Waar veiligheid en vreedsame samesyn deel van elke dag vorm.

Kontak ons gerus!

Heerlike aandete wat bedien word aan ons inwoners by Aandblomtuiste te Strydenburg.
10/01/2026

Heerlike aandete wat bedien word aan ons inwoners by Aandblomtuiste te Strydenburg.

Enkele geregte wat aangebied word as middagete aan ons inwoners by Aandblomtuiste te Strydenburg.
10/01/2026

Enkele geregte wat aangebied word as middagete aan ons inwoners by Aandblomtuiste te Strydenburg.

Heerlike ontbyt wat aan ons inwoners by Aandblomtuiste te Strydenburg bedien word.
10/01/2026

Heerlike ontbyt wat aan ons inwoners by Aandblomtuiste te Strydenburg bedien word.

Smaaklike vingerete op Nuwejaarsdag vir ons inwoners by die Aandblomtuiste Strydenburg voorberei, dankie aan elkeen wat ...
02/01/2026

Smaaklike vingerete op Nuwejaarsdag vir ons inwoners by die Aandblomtuiste Strydenburg voorberei, dankie aan elkeen wat deel was van hierdie gesellige dag.

Ons is geseënd dat ons die Nuwejaar kon instap saam met elke inwoner.

Mag elkeen die seën van ons Allerhoogste ervaar in hierdie nuwe jaar.

Voorspoedige nuwejaar aan almal.

Dit is met groot dankbaarheid dat die Aandblomtuiste hierdie jaar, weereens ń feestelike Kersete kon aanbied!Ons inwoner...
29/12/2025

Dit is met groot dankbaarheid dat die Aandblomtuiste hierdie jaar, weereens ń feestelike Kersete kon aanbied!

Ons inwoners, werknemers en vriende het heerlik gekuier en gesmul!

Op die spyskaart:
Oondgebakte Boudvleis

Aartappelslaai
Kerrie Noodleslaai
Mengelslaai

Nagereg:
Gebreekte Glaspoeding

Heerlike koeldrank is met die maaltyd bedien.

Groot dank aan Carien wat verantwoordelik was vir die beplanning en voedsel voorbereiding.
Dit word opreg waardeer!

Groot dankbaarheid ook vir elkeen betrokke se bydrae en harde werk!

Baie dankie ook aan elkeen wat teenwoordig was!

Aandblomtuiste te Strydenburg Noord-Kaap, het die volgende betrekkinge beskikbaar!Aansoeke is welkom.
12/12/2025

Aandblomtuiste te Strydenburg Noord-Kaap, het die volgende betrekkinge beskikbaar!
Aansoeke is welkom.

Dit is met groot dankbaarheid dat die Aandblomtuiste hierdie jaar, weereens ń feestelike Kersete kon aanbied!Ons inwoner...
25/12/2024

Dit is met groot dankbaarheid dat die Aandblomtuiste hierdie jaar, weereens ń feestelike Kersete kon aanbied!

Ons inwoners, werknemers en vriende het heerlik gekuier en gesmul!

Op die spyskaart:
Oondgebakte varkboud met knoffel, appelkooskonfyt en speserye
Gebakte hoenderboudjies

Aartappelslaai
Rysslaai
Mengelslaai
Lettie se heerlike koperpenniewortels

Nagereg:
Koekstruif (smullekker)

Vrugtesap is met die maaltyd bedien.

Baie dankie Elize Diedericks wat verantwoordelik was vir die beplanning, voorraad aankope en voedsel voorbereiding.
Dit word opreg waardeer!

Groot dankbaarheid ook vir elkeen betrokke se bydrae en harde werk!

Baie dankie ook aan elkeen wat teenwoordig was!

Na ń lang swye en baie water onder deur die “brug,” kan ons slegs met dankbaarheid getuig, dat ons steeds staande is!Só ...
24/12/2024

Na ń lang swye en baie water onder deur die “brug,” kan ons slegs met dankbaarheid getuig, dat ons steeds staande is!

Só betrag ons die toekoms met groot opgewondenheid, maar ook dankbaarheid in ons harte!

Laat ons hierdie Christusfees, weereens die grootheid en liefde van ons Redder ervaar!

Address

Van Wyk Straat
Strydenburg

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Aandblomtuiste Strydenburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Aandblomtuiste Strydenburg:

Share

Category