VF Plus - Swellendam

VF Plus - Swellendam Nuus en openbare inligting van die VF Plus in die Swellendam Munisipaliteit (Swellendam, Barrydale, Suurbraak, Buffeljagsrivier, Malagas en Infanta).

Die Vryheidsfront se beeld
• Ons is onbeskaamd Christelik
• Trots Afrikaans
• Trotse identiteit as Afrikaner (kultuur, onderwys en Christelike waardes)
• Nie rasisties
• As kritiese opposisie wat kundig, eerlik en hardwerkend is
• Streef na ekonomiese welvaart en vooruitgang

26/08/2026

📣GEWONE RAADSVERGADERING

Kennisgewing geskied hiermee in terme van Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) dat ‘n Gewone Raadsvergadering van die Swellendam Munisipale Raad soos volg geskeduleer is:

Donderdag, 27 Augustus 2026
10:00
Raadsaal, Rheniusstraat, Swellendam

Agenda & Bylae - https://bit.ly/3SxhKqG
_____________________________
📣ORDINARY COUNCIL MEETING

Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) that an Ordinary Council meeting of the Municipal Council of Swellendam Municipality is scheduled as follows:

Thursday, 27 August 2026
10:00
Council Chambers, Rhenius Street, Swellendam

Agenda & Annexures - https://bit.ly/3SxhKqG

‼️When the minister proclaims the municipal elections Friday, the voter’s roll will close. Check your registration detai...
04/08/2026

‼️When the minister proclaims the municipal elections Friday, the voter’s roll will close. Check your registration details before then.

‼️Wanneer die minister die munisipale verkiesing Vrydag proklameer, sluit die kiesersrol. Daarom moet jy nou jou registr...
04/08/2026

‼️Wanneer die minister die munisipale verkiesing Vrydag proklameer, sluit die kiesersrol. Daarom moet jy nou jou registrasiebesonderhede nagaan.

21/07/2026

📣GEWONE RAADSVERGADERING

Kennisgewing geskied hiermee in terme van Artikel 19 van die Wet op Plaaslike Regering: Wet op Munisipale Stelsels, 2000 (Wet 32 van 2000) dat ‘n Gewone Raadsvergadering van die Swellendam Munisipale Raad soos volg geskeduleer is:

Woensdag, 22 Julie 2026
10:00
Raadsaal, Rheniusstraat, Swellendam

Agenda & Bylae - https://bit.ly/4fKknOM
_____________________________
📣ORDINARY COUNCIL MEETING

Notice is hereby given in terms of Section 19 of the Local Government: Municipal Systems Act, 2000 (Act 32 of 2000) that an Ordinary Council meeting of the Municipal Council of Swellendam Municipality is scheduled as follows:

Wednesday, 22 July 2026
10:00
Council Chambers, Rhenius Street, Swellendam

Agenda & Annexures - https://bit.ly/4fKknOM

Address

Swellendam
6740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Swellendam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share