DA Uniondale

DA Uniondale OFFICIAL PAGE FOR UNIONDALE DA

Volgende week is Neville Delport en Jason Don weer by EFF 😂
10/06/2026

Volgende week is Neville Delport en Jason Don weer by EFF 😂

09/06/2026

Neville,Jason,Daan

aai ons sien die groen slanggif het julle beetgekry

Goeie naand aan al die Samaritane van Uniondale wat hul hande uitgesteek het en donasies gemaak het aan die Snyberg-geme...
07/06/2026

Goeie naand aan al die Samaritane van Uniondale wat hul hande uitgesteek het en donasies gemaak het aan die Snyberg-gemeenskap.

As raadslid voel ek werklik bevoorreg om deel te wees van 'n span wat omgee vir sy medemens en wat op kort kennisgewing gereageer het met die woorde: "Raadslid, ons wil help."

Dit getuig van 'n gemeenskap met omgee-harte en 'n bereidwilligheid om 'n verskil te maak waar dit die nodigste is.
"Silwer en goud het ek nie om vir u te gee nie, maar ek bid die HERE se ryke seën af oor u besigheid, u huisgesin en alles wat u hande aanpak."

Baie dankie vir elke bydrae, groot of klein. U ondersteuning bring hoop en verligting aan mense wat dit tans die nodigste het.

Weereens opregte dank enward waardering.

Groete

Raadslid JD Esau
DA Wyksraadslid – Uniondale

03/06/2026
Wat sê julle nou PA ? Die gras is toe nou nie so groen daar nie of hoe ? 🤣 Welcome back Liam ! Niks beter as Blou 🩵
01/06/2026

Wat sê julle nou PA ? Die gras is toe nou nie so groen daar nie of hoe ? 🤣 Welcome back Liam ! Niks beter as Blou 🩵

🙌
29/05/2026

🙌

🙏👏 1000 Followers Milestone ! 🩵
28/05/2026

🙏👏 1000 Followers Milestone ! 🩵

Moenie skel nie sweetheart ! 🤣
26/05/2026

Moenie skel nie sweetheart ! 🤣

Address

2 Taylor Street Uniondale
Uniondale
6460

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DA Uniondale posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share