06/05/2016
Stem vir vordering en vooruitgang....
Aandag alle inwoners ,DA lede en ondersteuners op 28 Mei om 14h00 by die Uniondale Stadsaal stel ek my as die Kanidaat van die DA se verkiesingsveldtog amptelik bekend..maak seker u is daar..ons vra elke kieser in Wyk 25 leen u stem op 03 Augustus vir ons om meer Vordering en Vooruitgang in Wyk 25 te laat gebeur...Kom maak seker u kom luister na wat ek en u my mense die volgende 5jaar gaan doen....