Stop 22 Padstal

Stop 22 Padstal Hier by Stop 22 wil ons hê ons gaste moet terug sit en die nostalgie herleef van “toe ons jonk was”.

Die tye toe ons huistoe moes gaan as die straatligte aankom maar met ‘n moderne glans. Waar jy jou foon neersit en tyd spandeer saam met jou geliefdes.

5 Goats Coffee Co. still having a love affair with our coffee!!!
02/09/2026

5 Goats Coffee Co. still having a love affair with our coffee!!!

As jou eerste aflewering vir die dag so lyk dan weet jy Lente is hier!! Gelukkige lentedag - Simply African Seeds ook no...
01/09/2026

As jou eerste aflewering vir die dag so lyk dan weet jy Lente is hier!! Gelukkige lentedag - Simply African Seeds ook nou beskikbaar by ons.

Weer so baie potjies ingekry - laat die kleingoed hulleself vir ure vermaak!!
01/09/2026

Weer so baie potjies ingekry - laat die kleingoed hulleself vir ure vermaak!!

31/08/2026
Ons eerste Pizza bestelling!! Geniet jou gratis Habanaise sous om dankie te sê vir jou ondersteuning!!   Klaas Benji Pau...
30/08/2026

Ons eerste Pizza bestelling!! Geniet jou gratis Habanaise sous om dankie te sê vir jou ondersteuning!! Klaas Benji Paulse

Nie lus om self te maak nie? Kom koop 6/12 lekker vars roosterkoeke of vetkoeke by Stop 22
29/08/2026

Nie lus om self te maak nie? Kom koop 6/12 lekker vars roosterkoeke of vetkoeke by Stop 22

Nog ietsie reg vir ons lunch menu!!! Ons lunch Menu is in aksie vanaf Vrydag 28 Augustus 2026!!!
26/08/2026

Nog ietsie reg vir ons lunch menu!!! Ons lunch Menu is in aksie vanaf Vrydag 28 Augustus 2026!!!

Want dit is lekker om met mekaar te speel en nie op die foon te wees nie!
26/08/2026

Want dit is lekker om met mekaar te speel en nie op die foon te wees nie!

Address

N14
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27840414491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stop 22 Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Stop 22 Padstal:

Share

Category