Plaastoe

Plaastoe 7km buite Upington , Keimoes pad. Buitelug cafe met ontbyt & ligte etes! Venue vir: Kinderpartytjies & intieme gesellighede. Speelpark vir kinders & klasgroepe.

๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐ŸปLaaste kwart van 2026! Beplan vroegtydig vir afsluitings๐Ÿฅณ
03/09/2026

๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป
Laaste kwart van 2026! Beplan vroegtydig vir afsluitings๐Ÿฅณ

๐ŸŽ„ Liewer vroeg as te laat โ€” dis daai tyd van die jaar! ๐ŸŽ„

Begin nou al jou jaareindfunksie beplan en bespreek jou datum by Plaastoe. ๐Ÿฅ‚โœจ

Dag- en aandfunksies beskikbaar. Kontak ons vir ons pakkette! ๐Ÿ“ž

๐ŸŒ… Kom skep asem by Plaastoe. ๐ŸŒฟWeg van die dorp se gejaag, nader aan die natuur. Kom waardeer die oop ruimtes, vars plaas...
29/08/2026

๐ŸŒ… Kom skep asem by Plaastoe. ๐ŸŒฟ

Weg van die dorp se gejaag, nader aan die natuur. Kom waardeer die oop ruimtes, vars plaaslug en die vrede wat die skepping bring. Ons sien uit om julle by Plaastoe te verwelkom.

Woensdae-Saterdae | 09:00-16:00

๐ŸŽ„ Liewer vroeg as te laat โ€” dis daai tyd van die jaar! ๐ŸŽ„Begin nou al jou jaareindfunksie beplan en bespreek jou datum by...
26/08/2026

๐ŸŽ„ Liewer vroeg as te laat โ€” dis daai tyd van die jaar! ๐ŸŽ„

Begin nou al jou jaareindfunksie beplan en bespreek jou datum by Plaastoe. ๐Ÿฅ‚โœจ

Dag- en aandfunksies beskikbaar. Kontak ons vir ons pakkette! ๐Ÿ“ž

Afsluitingstyd ๐ŸŽ‰Dit raak alweer daai tyd van die jaarโ€ฆ ๐ŸŒฟโ˜€๏ธDie jaar se afsluitings begin nou gereรซl word!Bring die kinder...
26/08/2026

Afsluitingstyd ๐ŸŽ‰

Dit raak alweer daai tyd van die jaarโ€ฆ ๐ŸŒฟโ˜€๏ธ
Die jaar se afsluitings begin nou gereรซl word!

Bring die kinders Plaastoe en maak van julle afsluiting โ€™n lekker dag vol vars lug, speel en pret! ๐Ÿฅณ๐ŸŒณ

Laat die kinders baljaar, speel en geniet โ€” terwyl julle die jaar op โ€™n lekker noot afsluit. ๐Ÿ’š

๐Ÿ“ฒ Bespreek vroegtydig om julle datum vas te maak!

๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป
26/08/2026

๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป

๐ŸŒฟ Pensioenaris Bederfdag โ€“ Elke Woensdag by Plaastoe! ๐ŸŒฟ

Is jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en goeie geselskap.

๐Ÿ“š Bring โ€™n boek of โ€™n paar vriende en kom ontspan saam met ons.

๐Ÿ“ 7 km buite Upington, Keimoespad
๐Ÿ•˜ 09:00 โ€“ 16:00
๐Ÿ“ž 083 357 0914

๐ŸŒพPlaastoe is waar die mooiste herinneringe gemaak word! BONUS: Die kinders is besig, gelukkig รฉn veiligโ€ฆ en die ouers kr...
25/08/2026

๐ŸŒพPlaastoe is waar die mooiste herinneringe gemaak word!

BONUS: Die kinders is besig, gelukkig รฉn veiligโ€ฆ en die ouers kry uiteindelik kans om rustig te sit, te kuier en hul koffie warm klaar te drink! ๐Ÿ˜„๐ŸŒพโ˜•๏ธ Dis hoe โ€™n partytjie moet wees!

Ons hoop jy het lekker verjaar, Stiaan! Dankie vir julle ondersteuning ๐Ÿค

Dekor - Oulike mamma self

๐ŸŒผ Maak die meeste van hierdie pragtige Lentedae! ๐ŸŒผOns bied โ€™n netjiese, vars, veilige en rustige omgewing waar almal wel...
24/08/2026

๐ŸŒผ Maak die meeste van hierdie pragtige Lentedae! ๐ŸŒผ

Ons bied โ€™n netjiese, vars, veilige en rustige omgewing waar almal welkom is. Kom geniet die mooi weer, ontspan onder die bome en skep mooi herinneringe.

๐Ÿ•’ Besigheidsure: Wo. - Sat. 09:00 โ€“ 16:00

Ons deure staan oop โ€“ kom kuier gerus! โ˜€๏ธ๐ŸŒณ

๐ŸŒฟ Pensioenaris Bederfdag โ€“ Elke Woensdag by Plaastoe! ๐ŸŒฟIs jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en ...
18/08/2026

๐ŸŒฟ Pensioenaris Bederfdag โ€“ Elke Woensdag by Plaastoe! ๐ŸŒฟ

Is jy 60+? Kom geniet 10% afslag, heerlike kos, vars plaaslug en goeie geselskap.

๐Ÿ“š Bring โ€™n boek of โ€™n paar vriende en kom ontspan saam met ons.

๐Ÿ“ 7 km buite Upington, Keimoespad
๐Ÿ•˜ 09:00 โ€“ 16:00
๐Ÿ“ž 083 357 0914

๐Ÿซถ๐——๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฎ...๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—๐—” ๐—ด๐—ฒ๐˜€รช!๐Ÿ’Ons kry sรณ baie navrae oor troues by Plaastoe, en daarom is dit uiteindelik hier! ๐Ÿฅ‚โœจโ€™n...
17/08/2026

๐Ÿซถ๐——๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ถ๐˜€ ๐—ด๐—ฒ๐˜ƒ๐—ฟ๐—ฎ...๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ต๐—ฒ๐˜ ๐—๐—” ๐—ด๐—ฒ๐˜€รช!๐Ÿ’
Ons kry sรณ baie navrae oor troues by Plaastoe, en daarom is dit uiteindelik hier! ๐Ÿฅ‚โœจ

โ€™n Rustige, warm en besondere plaasatmosfeer waar julle jul groot dag saam met die mense naaste aan julle kan vier. ๐ŸŒฟ๐Ÿค

As julle droom van โ€™n ๐’Ž๐’๐’๐’Š, ๐’†๐’†๐’๐’—๐’๐’–๐’…๐’Š๐’ˆ๐’† ๐’†๐’ ๐’๐’๐’—๐’†๐’“๐’ˆ๐’†๐’†๐’•๐’๐’Š๐’Œ๐’† ๐’•๐’“๐’๐’–๐’…๐’‚๐’ˆ, is Plaastoe dalk presies waar julle dit kan vier. ๐Ÿฅ‚๐Ÿ’

๐Ÿ“ž Kontak ons gerus vir meer inligting oor ons trou opsies.
083 357 0914 / [email protected]

๐ŸŒž Dis naweek en die son skyn! Die weer raak lekker warmer โ€“ tyd om uit die beton-oerwoud te ontsnap. ๐ŸŒฟBring die gesin, l...
14/08/2026

๐ŸŒž Dis naweek en die son skyn! Die weer raak lekker warmer โ€“ tyd om uit die beton-oerwoud te ontsnap. ๐ŸŒฟ

Bring die gesin, laat die kinders speel en geniet โ€™n rustige dag in die vars lug. Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! ๐Ÿ’š

Net 7km buite Upington, Keimoespad.

Address

Plot 9249, N14
Upington
8800

Telephone

+27833570914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaastoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Plaastoe:

Share

Category