HTS CAREL De WET 83 Matriekgroep

HTS CAREL De WET 83 Matriekgroep Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from HTS CAREL De WET 83 Matriekgroep, Public School, Vanderbijlpark.

Follow this link to join my WhatsApp group:
08/12/2021

Follow this link to join my WhatsApp group:

WhatsApp Group Invite

Skolerugby, op sy dag die heel beste. Niks kon daai adrenalien keer nie veral as dit tuis was.....!!
07/12/2021

Skolerugby, op sy dag die heel beste. Niks kon daai adrenalien keer nie veral as dit tuis was.....!!

Prefekte 1982!
07/12/2021

Prefekte 1982!

Wie onthou hulle nog? Wie kon die seerste met ń lat wetter?Elkeen van hulle het ń bynaam gehad en was ons nie kreatief n...
07/12/2021

Wie onthou hulle nog?
Wie kon die seerste met ń lat wetter?
Elkeen van hulle het ń bynaam gehad en was ons nie kreatief nie.......!!! Kyk of jy nog kan onthou?
Was hulle Engeltjies? Ons ken al daai geheime al d**k hulle ons weti...!! Toere was mos lekkerrrrr!
Sommiges sal ons altyd soos gister onthou, ander is lankal vergete!
Wonder Wie is nog met ons.

Address

Vanderbijlpark
1911

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when HTS CAREL De WET 83 Matriekgroep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category