19/11/2024
Ons geliefde ouma's van Lincare Facility in Hennenman kom kuier vandag op Tara!
'n voorreg om nog n mini safari vir hierdie spesiale mense te kan reel. Dankie aan Lincare vir julle liefde en omgee!