Vereeniging Gimnasium

Vereeniging Gimnasium Hierdie blad word hoofsaaklik gebruik om inligting, prestasies, skoolprojekte, ens aan ons skool-gemeenskap deur te gee.Welkom by Gimmieland.

Instagram-
TikTok- vereeniging_gim

Baie geluk met jou verjaarsdag Bernand Du Plessis.
01/09/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Bernand Du Plessis.

Kom ondersteun hierdie aand!!Kaartjies is beskikbaar by ons deelnemers of by die skool.‘n Groot aand om na uit te sien.
25/08/2026

Kom ondersteun hierdie aand!!
Kaartjies is beskikbaar by ons deelnemers of by die skool.
‘n Groot aand om na uit te sien.

Gimmies se eie gr12’s.Mooi gedaan met jul PAT aanbieding!Dankie aan elke leeder vir julle harde werk, jul sal beloon wor...
23/08/2026

Gimmies se eie gr12’s.
Mooi gedaan met jul PAT aanbieding!
Dankie aan elke leeder vir julle harde werk, jul sal beloon word daarvoor.

Gimmie beter beste!!

Vereeniging Gimnasium hou die familie en vriende in ons gebede.Ons innige simpatie.🙏🏻
23/08/2026

Vereeniging Gimnasium hou die familie en vriende in ons gebede.
Ons innige simpatie.🙏🏻

Gimmies se skaak eindig 3de in die D7 streek.
19/08/2026

Gimmies se skaak eindig 3de in die D7 streek.

08/08/2026
Maak seker jou keuse is reg.Gimmies is die beste!!
06/08/2026

Maak seker jou keuse is reg.
Gimmies is die beste!!

Baie geluk en sterkte aan die volgende rugby spanne wat deur is na die Noordvaal Rugby Reeks teen Hoërskool Baberton en ...
31/07/2026

Baie geluk en sterkte aan die volgende rugby spanne wat deur is na die Noordvaal Rugby Reeks teen Hoërskool Baberton en Rietondale High School

Baie geluk met die verjaarsdag!!
29/07/2026

Baie geluk met die verjaarsdag!!

Address

40 De Villiers Avenue
Vereeniging
1939

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:15
Tuesday 07:00 - 14:15
Wednesday 07:00 - 14:15
Thursday 07:00 - 14:15
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

+27164213647

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vereeniging Gimnasium posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vereeniging Gimnasium:

Shortcuts

Share