01/09/2026
π·Badisa Villiersdorp se Kuumba,saam met die Villiersdorp Biblioteek, het die geleentheid gehad om ons liefdevolle oumensies by die Ouetehuis te besoek en vir elkeen βn pragtige blommetjie uit te deel. πΊ
Dit was soveel meer as net βn blommetjie β dit was βn klein gebaar van liefde, omgee, waardering en βn glimlag. β€οΈ
Ons sΓͺ opreg dankie dat ons deel kon wees van hierdie spesiale dag en saam kon help om βn bietjie kleur en vreugde in ons oumensies se dag te bring.
π Klein gebare van liefde kan βn groot verskil maak.
β€οΈ Gelukkige Lengte Dag!