01/05/2026
Geagte Kliente
Ons wil net vir al ons kliente dankie se vir die ondersteuning . Dus is ons toe vir die winter seisoen en sal weer einde Sep begin Okt 26 oop maak.
Vir enige funksie kan julle nogsteeds ons venue gedeelte huur. Kan my gerus kontak indien julle wou besigtig of bespreek by 0749462410.
Byvoorbaat dankie
Bestuur van De boom resort.