Onse Kaia

Onse Kaia Onse Kaia was established in 2009 for homeless adults. Onse Kaia is registered as a Non-Profit organisation with NPO number 046-869.

Na 2 jaar het ons grys water πŸ‘πŸ‘Baie dankie Matzikama Munisipaliteit
24/09/2022

Na 2 jaar het ons grys water πŸ‘πŸ‘

Baie dankie Matzikama Munisipaliteit

Karredag @ HoΓ«rskool VredendalDankie aan een en elk wat ons kom ondersteun het met ons roosterbrood verkope. Dit was n f...
10/09/2022

Karredag @ HoΓ«rskool Vredendal

Dankie aan een en elk wat ons kom ondersteun het met ons roosterbrood verkope.

Dit was n fees!!

Parenting/fatherhood sessionsAangebied deur Cederberg Matzikama Aids Network πŸ‘Œ       # development
06/09/2022

Parenting/fatherhood sessions

Aangebied deur Cederberg Matzikama Aids Network πŸ‘Œ

# development

Onse Kaia magic 😁Before and after!! By Onse Kaia kyk ons na mekaar.
05/09/2022

Onse Kaia magic 😁

Before and after!! By Onse Kaia kyk ons na mekaar.


Hier is van die manne wat elke dag vrywillig by VSS skoon/tuin maak πŸ‘πŸ‘
24/08/2022

Hier is van die manne wat elke dag vrywillig by VSS skoon/tuin maak πŸ‘πŸ‘

Women's day celebration πŸ‘­ Spreuke 31: n Deugsame vrouToday we celebrated, elevated and uplifted women in Vredendal-North...
12/08/2022

Women's day celebration πŸ‘­ Spreuke 31: n Deugsame vrou

Today we celebrated, elevated and uplifted women in Vredendal-North by hosting a woman's day event @ Onse Kaia.

Die tema van die dag was "STAAN OP"!

Graag wil ons alle vroue bedank wat die dag saam met ons kom geniet het.

Team building held on 22/07/2022"Alone we can do so little; together we can do so much" πŸ‘«πŸ‘­
04/08/2022

Team building held on 22/07/2022

"Alone we can do so little; together we can do so much" πŸ‘«πŸ‘­

Onse Kaia se personeel en kliente het Mandela dag gevier deur by die Vredendal-Noord kliniek sop en brood te gaan uitdee...
04/08/2022

Onse Kaia se personeel en kliente het Mandela dag gevier deur by die Vredendal-Noord kliniek sop en brood te gaan uitdeel.

Terwyl die kos bedien is, het van die manne binne en rondom die kliniek skoon gemaak.

Internasionale dag teen dwelm misbruik en onwettige handel vieringe
04/08/2022

Internasionale dag teen dwelm misbruik en onwettige handel vieringe

13/07/2022
Projek Bestuur en sy Kantoor Assistent.
13/07/2022

Projek Bestuur en sy Kantoor Assistent.

Onse Kaia PersoneelStrategiese beplanning te Die Keldery.
13/07/2022

Onse Kaia Personeel
Strategiese beplanning te Die Keldery.

Address

Vredendal
8160

Telephone

+27664791737

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Onse Kaia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Onse Kaia:

Share