14/04/2024
MK" Ons besigheid bestaan nou al vir die afgelope 6jaar ons het maar baie kere die deure toe gehou en werke vir ons kleinte naweke gedoen.
U hoef nie meer bekommerd te wees nie, ons wil aan Matzikama bekend maak dat Corrie De Bruin nou saam met ons werk en amtelik by Matwanknapsak sal begin die 15 April 2024. Corrie de bruin is n skerp Vrou wanneer dit kom in die printing bedryf 17 jaar ervaring by Neo design en ons kan met trots se dat nuwe dinge is besig om te gebeur.
Corrie De Bruin ons sien uit om saam met jou te werk.
Nuwe pryse kom ook hierdie week uit.
Vredendal-Noord
Aas le Fleur Straat
Byekorf 05