Warrenvale Gekombineerde Skool

Warrenvale Gekombineerde Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Warrenvale Gekombineerde Skool, Public School, 34 First Str, Warrenvale.

Vandag neem ons afskeid van 'n lewe wat te vroeg geneem is.💔Ons gebed is dat God Temarion se familie, vriende en almal w...
07/03/2026

Vandag neem ons afskeid van 'n lewe wat te vroeg geneem is.💔

Ons gebed is dat God Temarion se familie, vriende en almal wat hom geken het, die krag sal gee om sy lewe te vier, selfs deur oorweldigende pyn.😔

Jou nagedagtenis sal vir ewig in ons harte voortleef, Kleintjie.❤️

05/03/2026
By Warrenvale Gekombineerde Skool dra ons leerders vir 11 jaar 'n uniform. In hul 12de jaar word hulle uniform afgewerk ...
07/02/2026

By Warrenvale Gekombineerde Skool dra ons leerders vir 11 jaar 'n uniform. In hul 12de jaar word hulle uniform afgewerk met die aantrek van 'n baadjie wat nie net as 'n Matriekbaadjie beskou word nie, maar 'n buitegewone "Geestelike Konnotasie" daaraan gekoppel het.

Elke jaar word hierdie aangeleentheid in Februarie gehou waar leerders deur hulle ouers aangetrek word. Vandeesjaar het ouers selfs vir hulle kinders gebid tydens hierdie merkwaardige aangeleentheid.

Hierdie verskynsel is dalk nie eie aan WGS nie, maar die unieke manier waarop dit gedoen word bring soveel waardigheid en diep versteekte emosies navore.

Aan die Klas van 2026 wil ons sê:
Julle is uniek en spesiaal.
Floreer daarin en maak die vyande van sukses se monde toe.

Romeine 8:31
As God vir ons is, wie kan dan teen ons wees!

21/11/2025
09/11/2025

Ons kulturele dansers onder leiding van Juff Palesa Mampe.

Kultuurfees 2025 was iets anders.

Sien u volgende jaar🔥👌❤️

08/05/2025

Celebrating out 4th year on Facebook. Thank you for your continuing support. We could never have made it without you. 🙏🤗🎉

A little bit of Love from Warrenvale❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️Johannes 13:34-35
14/02/2025

A little bit of Love from Warrenvale
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️

Johannes 13:34-35

Big shout out to our newest top fans! 💎 Hope Quanay Haines, Mellisa Melly B Williams, Oog Ies, Christine Kay Coetzee, To...
12/02/2025

Big shout out to our newest top fans! 💎 Hope Quanay Haines, Mellisa Melly B Williams, Oog Ies, Christine Kay Coetzee, Tonich Mandjies, Sylvia Poss, Myroon Nisha, Farren Lee-acta Juries, Fundani Karabo Mahommed, Rochelle Chell'tjies Coetzee, Leola Ruiters, TheoNiel Swartz, Future Koboekae, Danilo Alexander, Roelien Hendriks, Emmanuel Sçøtt Ñthütãñg, Mandy Tselane, Katlego Charmain, Star Misha, Eden Field, Renate Vogt-Hans, Adams Nana, Nicky Mickeyla Van Wyk, Lynette Jannetjies, Monique Thobie, Edwina Joseph, Obakeng Landry, Leseho Olifant, Amor Stuve Eksteen, Lemise Raydean Swartz Tatass, Tyra Madella, Justin Feris, JU NI OR I, Migo Wylbacht, Oratile Dominique Setlhabi, Juliana Soetmelk, Bandile Moeng, Mona Valencia Korasie

Drop a comment to welcome them to our community,

Address

34 First Str
Warrenvale

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Warrenvale Gekombineerde Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Warrenvale Gekombineerde Skool:

Share

Category