Primêre Skool Naudeville

Primêre Skool Naudeville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Primêre Skool Naudeville, Mostertstraat 2 Naudeville, Welkom.

🩸 Naudies kan ń verskil maak🩸  Kom skenk bloed: 🗓️ Vrydag, 12 Junie🏠  In die lapa.⌚ 08:00- 15:00
11/06/2026

🩸 Naudies kan ń verskil maak🩸
Kom skenk bloed:
🗓️ Vrydag, 12 Junie
🏠 In die lapa.
⌚ 08:00- 15:00

In die klas 🧑‍🏫 Die graad 2's het 'n wilde dier uit afvalprodukte gemaak 🦁 🐺 🐐 🦊
11/06/2026

In die klas 🧑‍🏫
Die graad 2's het 'n wilde dier uit afvalprodukte gemaak 🦁 🐺 🐐 🦊

🔵 Naudies gee om!🟡 SAAM KAN ONS ń VERSKIL MAAK! GoldFM 104.3 WelkomVista Newspaper
10/06/2026

🔵 Naudies gee om!🟡
SAAM KAN ONS ń VERSKIL MAAK!
GoldFM 104.3 Welkom
Vista Newspaper

Redenaars 🔊Baie geluk aan die volgende Gr. 1-leerders wat puik presteer het by die SALA redenaars 1ste rondte:Kylie van ...
10/06/2026

Redenaars 🔊
Baie geluk aan die volgende Gr. 1-leerders wat puik presteer het by die SALA redenaars 1ste rondte:

Kylie van Breda, Lizé Blom, Nicko Loggenberg en Mila-Ne Botes.

Ons is baie trots op julle!

🩸 Die Bloedmannetjie het vanoggend vir ons kom kuier. Onthou om Vrydag te kom bloedskenk 🩸
10/06/2026

🩸 Die Bloedmannetjie het vanoggend vir ons kom kuier. Onthou om Vrydag te kom bloedskenk 🩸

Dit is lekker om ń Naudie te wees😁Wat is lekkerder as ń cappuccino en ń doughnut so vroeg in die oggend ☕ 🍩
10/06/2026

Dit is lekker om ń Naudie te wees😁

Wat is lekkerder as ń cappuccino en ń doughnut so vroeg in die oggend ☕ 🍩

𝗕𝗮𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝘄𝗮𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝘀𝘁𝗿𝗮𝗮𝘁 𝘀𝗲 𝗹𝘆𝗻𝗲 𝗲𝗻 𝘀𝘁𝗼𝗽𝘁𝗲𝗸𝗲𝗻𝘀 𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗲 𝘀𝘁𝗿𝗮𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶 𝗸𝗼𝗺 𝘃𝗲𝗿𝗳 𝗵𝗲𝘁!🛑Ons waardeer julle ...
09/06/2026

𝗕𝗮𝗶𝗲 𝗱𝗮𝗻𝗸𝗶𝗲 𝗮𝗮𝗻 𝗔𝗳𝗿𝗶𝗙𝗼𝗿𝘂𝗺 𝘄𝗮𝘁 𝗼𝗻𝘀 𝘀𝘁𝗿𝗮𝗮𝘁 𝘀𝗲 𝗹𝘆𝗻𝗲 𝗲𝗻 𝘀𝘁𝗼𝗽𝘁𝗲𝗸𝗲𝗻𝘀 𝗼𝗽 𝗱𝗶𝗲 𝘀𝘁𝗿𝗮𝘁𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶 𝗸𝗼𝗺 𝘃𝗲𝗿𝗳 𝗵𝗲𝘁!🛑

Ons waardeer julle bydrae om die omgewing rondom ons skool veiliger en netjieser te maak.

Indien u graag 'n bydrae wil maak vir teerwerk of verf om die paaie rondom die skool verder op te knap, kontak gerus vir mnr. William Goslett by 078 515 0125.

Saam maak ons 'n verskil vir ons kinders en gemeenskap! 💙💛

Landloop 🏃 Baie geluk aan Ronah Mpofu, 0/11 wat ingesluit in die landloop se Top 20 Interprovinsiale span  wat die 27 Ju...
09/06/2026

Landloop 🏃
Baie geluk aan Ronah Mpofu, 0/11 wat ingesluit in die landloop se Top 20 Interprovinsiale span wat die 27 Junie 2026 in Bethlehem gaan deelneem.

Dit is ń besonderse prestasie! Baie geluk!

Naudies gee om 💙 Baie dankie aan elke Naudie wat iets gegee het vir ons behoeftige gesinne. Ons kon 38 bokse kruideniers...
09/06/2026

Naudies gee om 💙
Baie dankie aan elke Naudie wat iets gegee het vir ons behoeftige gesinne. Ons kon 38 bokse kruideniers vir ons behoeftige gesinne pak vir die wintervakansie. Baie dankie!

Rugby 🏉Baie geluk aan die volgende leerders wat  opgeneem is verskeie Griffons spanne:Tyler Pereira 0/13 AkademieweekDaw...
08/06/2026

Rugby 🏉
Baie geluk aan die volgende leerders wat opgeneem is verskeie Griffons spanne:
Tyler Pereira 0/13 Akademieweek
Dawie Viljoen 0/13 Akademieweek
Dean Louw 0/12A

Ons is baie trots op julle!

Address

Mostertstraat 2 Naudeville
Welkom
9459

Telephone

+27573571867

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Naudeville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Primêre Skool Naudeville:

Share