20/02/2026
π AMBASSADEUR AANKONDIGING π
Dit is met groot opgewondenheid en dankbaarheid dat ons ons samewerking met Lienke, Semi-finalis van Miss SA Teen Western Cape, as Ambassadeur vir Badisa Wellington aankondig.
Dit is vir Badisa Wellington βn besondere voorreg om met Lienke saam te werk. As Semi-finalis van Miss SA Teen Western Cape verteenwoordig sy leierskap, deernis en toewyding β waardes wat sterk ooreenstem met ons missie en die werk wat ons daagliks in die gemeenskap verrig.
Ons sien uit na βn betekenisvolle pad saam en die positiewe verskil wat deur hierdie samewerking gemaak gaan word.
Help ons om Lienke geluk te wens en welkom te heet! π
π Hou van en deel hierdie plasing om jou ondersteuning te wys en help ons om die goeie nuus te versprei!
AMBASSADOR ANNOUNCEMENT π
It is with great excitement and gratitude that we announce our collaboration with Lienke, Semi-Finalist of Miss SA Teen Western Cape, as Ambassador for Badisa Wellington.
It is truly a huge privilege for Badisa Wellington to partner with Lienke. As a Semi-Finalist of Miss SA Teen Western Cape, she represents leadership, compassion, and dedication β values that strongly align with our mission and the work we do within our community.
We are excited about this meaningful journey together and the positive impact we will create through this collaboration.
Please join us in congratulating and welcoming Lienke! π
π Like and share this post to show your support and help us spread the word!