Democratic Alliance Drakenstein

Democratic Alliance Drakenstein The Democratic Allianceโ€™s vision is of a prosperous, Open Opportunity Society for All that is uniq

๐——๐—” ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป: ๐—ข๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—š๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฑ ๐—”๐—ฐ๐—ฟ๐—ผ๐˜€๐˜€ ๐—”๐—น๐—น ๐Ÿฏ๐Ÿฏ ๐—ช๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐˜€ This Saturday, the DA Drakenstein team is taking the campaign to the s...
22/08/2026

๐——๐—” ๐——๐—ฟ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ถ๐—ป: ๐—ข๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—š๐—ฟ๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฑ ๐—”๐—ฐ๐—ฟ๐—ผ๐˜€๐˜€ ๐—”๐—น๐—น ๐Ÿฏ๐Ÿฏ ๐—ช๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐˜€

This Saturday, the DA Drakenstein team is taking the campaign to the streets boots on the ground in all 33 wards!

Weโ€™re out there listening to residents, engaging with communities and working together to build a better Drakenstein.

33 Wards. One team. One vision. One Drakenstein. ๐Ÿ’™

The Blue Wave is on the move!





Crunch week in full swing ๐Ÿ’™Today the Premier visited Drakenstein constituency in facilitating online registrations. Chec...
04/06/2026

Crunch week in full swing ๐Ÿ’™

Today the Premier visited Drakenstein constituency in facilitating online registrations.

Check your registration status.

Register to vote.

Register to vote DA๐Ÿ’™.


Drakenstein se eerste registrasie plakkaat was gehang deur die Burgemeester kandidaat raadslid Korabie vandag . Ons is r...
25/05/2026

Drakenstein se eerste registrasie plakkaat was gehang deur die Burgemeester kandidaat raadslid Korabie vandag . Ons is reg vir die 4de November 2026 .

Dankie aan ons aktiviste wat hard gewerk het dat die huise se kragtoevoer herstel word waar dit gebrand het in Wyk 27 .
25/05/2026

Dankie aan ons aktiviste wat hard gewerk het dat die huise se kragtoevoer herstel word waar dit gebrand het in Wyk 27 .

24/05/2026

Drakenstein are you ready to do your part in the up coming ,We are ready

DA Drakenstein op die grond in Wyk 27 . Ons bly gefokus en druk ons mandaat deur . Ons is reg vir 4 November 2026.
23/05/2026

DA Drakenstein op die grond in Wyk 27 . Ons bly gefokus en druk ons mandaat deur . Ons is reg vir 4 November 2026.

Drakenstein trek nie terug nie . Jan Groentjiestraat se mense in Wyk 27 se ons kom terug DA toe.
19/05/2026

Drakenstein trek nie terug nie . Jan Groentjiestraat se mense in Wyk 27 se ons kom terug DA toe.

Drakenstein se veldtog is in volleswang in Wyk 27 Amstelhof . Ons mense is positief oor die Bloutrein .
19/05/2026

Drakenstein se veldtog is in volleswang in Wyk 27 Amstelhof . Ons mense is positief oor die Bloutrein .

DA Drakenstein se veldtog het vandag voortgegaan in Wyk 23 in die landelike area . Plase soos Avondale was goed deur gew...
08/05/2026

DA Drakenstein se veldtog het vandag voortgegaan in Wyk 23 in die landelike area . Plase soos Avondale was goed deur gewerk. Ons is reg is 4 November 2026 .Dankie aan raadslid Solomons en span vir die grondwerk.

Ons veldtog  was vandag voortgesit in Wyk 23 in die landelikearea. Solomonsvlei was een van die plase waar ons met ope a...
05/05/2026

Ons veldtog was vandag voortgesit in Wyk 23 in die landelikearea. Solomonsvlei was een van die plase waar ons met ope arms ontvang was . Dankie aan Raadslid Solomons en span wat grondwerk gedoen het . Ons is reg vir 4 November 2026

Address

32 Church Street
Wellington
7655

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Democratic Alliance Drakenstein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share