Kibbutz el-Shammah

Kibbutz el-Shammah Kibbutz el-Shammah is a non-profit, community development organisation established in 1993.

22/02/2026

Hexpark Veiligheids Vergadering.

Dankie aan elke inwoner wie die vergadering vanmiddag by gewoon het. Die bespreking was goed, almal het 'n kans gehad om hul bekommernisse te deel. Verskeie probleem areas is geïdentifiseer.

Rdl Margaret het agtergrond gegee van die wyk se van IDP priroteit gefokus op gemeenskaps veiligheid gekoppel aan die veiligheids plan.

Rdl Nik het inligting oor die gemeenskaps gebaseerde projekte gedeel. Elke wyk is veronderstel om R160,000 te bekom vir belangrike projekte. Hexpark se sub-projek is gefokus op veiligheid, die installeerder van CCTV kameras op strategiese posisies.

Rdl Colin het op sy b***t verduidelik hoe ander wyke se veiligheids projekte werk, bv veiligheids straat komittees (Avian Park), polisie sub-stasie (Riverview blou kontainer), veiligheids stap (Roodewal Woonstelle), skool oggend patrollie, en spesiale belasting areas (bv Langerug).

Die vergadering het die volgende besluit

✅ Om 'n vergadering met SAPD te reël.

✅ Om die woonbuurt in kleiner areas op te deel en inwoners te motiveer om eienaarskap van hul area se veiligheid te neem.

✅ Stigting van 'n formele buurtwag gaan ondersoek word, terwyl die beveiliging van areas dmv straat komittees sal voortgaan.

✅ Die gemeenskap gaan die terugvoerings vergadering op die 24 Febr te AME Calvary bywoon om hul versoeke vir beter veiligheid te lig. SAPD sal ook genooi word om insette te gee.

✅ Die gemeenskap sal help om druk op die BVM te plaas mbt fondse vir gemeenskaps projekte asook op die SAPD vir meer sigbaar polisiëring en ondersteuning.



11/11/2025
Voedsel tuine bemagtig gemeenskappe om hul self en hul gesinne te voed!
31/10/2025

Voedsel tuine bemagtig gemeenskappe om hul self en hul gesinne te voed!

Growing food is growing freedom. ✊🏾

#

27/10/2025

𝐆𝐑𝐀𝐍𝐓-𝐈𝐍-𝐀𝐈𝐃 𝐍𝐎𝐍-𝐌𝐀𝐍𝐃𝐀𝐓𝐎𝐑𝐘 𝐂𝐋𝐀𝐑𝐈𝐅𝐈𝐂𝐀𝐓𝐈𝐎𝐍 𝐌𝐄𝐄𝐓𝐈𝐍𝐆𝐒 𝐓𝐎 𝐁𝐄 𝐇𝐄𝐋𝐃

The Breede Valley Municipality hereby informs all interested and eligible community-based organisations and non-profit entities that a series of non-mandatory clarification meetings regarding the 2025/2026 Grant-in-Aid applications will be held across the municipal area as follows:

📅 𝐃𝐚𝐭𝐞: Wednesday, 29 October 2025
🕒 𝐕𝐞𝐧𝐮𝐞𝐬 & 𝐓𝐢𝐦𝐞𝐬𝐥𝐨𝐭𝐬:
09h00 – 10:00 at the Unobuntu Thusong Service Centre, Zwelethemba, Worcester
12h00 – 13:00 at the Supply Chain Committee Room, 51B Baring Street, Worcester
14h30 – 15h30 at the Rawsonville Municipal Office,17 Le Seuer Street, Rawsonville


📅 𝐃𝐚𝐭𝐞: Thursday, 30 October 2025
🕒 𝐕𝐞𝐧𝐮𝐞𝐬 & 𝐓𝐢𝐦𝐞𝐬𝐥𝐨𝐭𝐬:
09h00 – 10:00 at the Touwsrivier Municipal Office, 42 Logan Street, Touwsriver
12h00 – 13:00 at the De Doorns Public Library, 9 Station Road, De Doorns

The purpose of these meetings is to provide clarity and assistance on the application process, eligibility criteria, and required documentation for the Grant-in-Aid funding. Attendance is not compulsory; however, applicants are encouraged to participate to ensure compliance with the application requirements.

23/10/2025
18/10/2025

𝐅𝐈𝐍𝐀𝐍𝐒𝐈Ë𝐋𝐄 𝐇𝐔𝐋𝐏𝐓𝐎𝐄𝐋𝐀𝐀𝐆 (𝟐𝟎𝟐𝟓 - 𝟐𝟎𝟐𝟔)

Die Raad van die Breedevallei Munisipaliteit het ’n toekenningsbeleid aanvaar met die oog daarop om ’n raamwerk daar te stel om hulptoelae te skenk aan organisasies wat behoeftiges bedien of wat deur die regering gebruik word as agent om behoeftiges te bedien, soos voorsien in Artikel 67 van die Plaaslike Regering: Munisipale Finansiële Bestuurswet, 2003 (Wet 56 van 2003).

Kwalifiserende organisasies word hiermee genooi om aansoek te doen vir ’n hulptoekenning in ooreenstemming met die voorwaardes soos uiteengesit in die aansoekdokumente.

Besoek ons webblad by: https://bvm.gov.za/2025/10/17/application-for-a-grant-in-aid-in-terms-of-the-municipalitys-approved-grants-policy/

𝐔𝐌𝐍𝐈𝐊𝐄𝐋𝐎 𝐖𝐎𝐍𝐂𝐄𝐃𝐎 (𝟐𝟎𝟐𝟓 - 𝟐𝟎𝟐𝟔)

IBhunga lo Masipala waseBreede Valley lamkele umgaqo- nkqubo womnikelo ngenjongo yokuseka isicwangciso-nkqubo seminikelo yoncedo kwimibutho esebenzela abo banezidingo okanye esetyenziswa ngurhulumente njenge-arhente esebenza kwabo banesidingo, njengoko kubonelelwe kwiCandelo 67 loMthetho kaMasipala: uMthetho woLawulo lweMali kaMasipala, 2003 (uMthetho 56 wama-2003).

Imibutho eselungelweni iyamenywa okokuba yenze isicelo sokubonelelwa ngoncedo ngokuhambelana nemiqathango eyandlalwe kumaxwebhu okwenziwa kwesicelo.

Visit our web page at: https://bvm.gov.za/2025/10/17/application-for-a-grant-in-aid-in-terms-of-the-municipalitys-approved-grants-policy/

𝐆𝐑𝐀𝐍𝐓-𝐈𝐍-𝐀𝐈𝐃 (𝟐𝟎𝟐𝟓 - 𝟐𝟎𝟐𝟔)

The Council of the Breede Valley Municipality adopted a grant-in-aid policy with a view to establishing a framework to provide relief grants to organisations serving those in need or used by government as an agent to serve those in need, as provided for in Section 67 of the Local Government: Municipal Finance Management Act, 2003 (Act 56 of 2003).

Eligible organisations are hereby invited to apply for an aid award in accordance with the conditions set out in the application documents.

Visit our web page at: https://bvm.gov.za/2025/10/17/application-for-a-grant-in-aid-in-terms-of-the-municipalitys-approved-grants-policy/

Baie geluk op 'n suksesvolle werkswinkel, dankie dat julle altyd daar is vir ons gemeenskap!
05/10/2025

Baie geluk op 'n suksesvolle werkswinkel, dankie dat julle altyd daar is vir ons gemeenskap!

03/10/2025
28/09/2025

Address

5811 Neethling Street
Worcester
6850

Telephone

+27798956081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kibbutz el-Shammah posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Kibbutz el-Shammah:

Share

Category