Splash at BezVille

Splash at BezVille Sunday lunch
Outdoor venue
Baby Shower / kitchen tea & Nappy braai
Braai / Picnic areas
Playground
Restaurant / Tea Garden Our Business is Memory Making.

We Create ~ You Celebrate. We Plan ~ You Party. Excellence is not an act but a habit, because in your dreams every detail matters. By prearranged bookings only.

O genade! My selfoon het besluit "no more". Ek is net op whatsapp beskikbaar wat ek van my laptop af doen. As ek nie dad...
02/09/2026

O genade! My selfoon het besluit "no more". Ek is net op whatsapp beskikbaar wat ek van my laptop af doen. As ek nie dadelik antwoord nie, weet net ek sal een of ander tyd as ek weer naby is.

'n Nuwe seisoen vol kleur & somer "vibes". Dit is "Pool Party" tyd!Navrae Karen 064 617 0608
02/09/2026

'n Nuwe seisoen vol kleur & somer "vibes". Dit is "Pool Party" tyd!
Navrae Karen 064 617 0608

Ons sprankel skoon swembad is reg vir jou! Kom braai, kom piekniek of bestel pap/brood rolletjie, sous, slaai en wors wa...
01/09/2026

Ons sprankel skoon swembad is reg vir jou! Kom braai, kom piekniek of bestel pap/brood rolletjie, sous, slaai en wors wat ons vir jou braai die naweek. Ons is Saterdag & Sondag oop!

Onthou om vooraf te bespreek al is dit 'n uur voor die tyd

Karen 064 617 0608

IS JY GEREED OM JOU JAAREIND FUNKSIE TE BEPLAN? 🥳☀️Die einde van die jaar is vinniger hier as wat jy dink! Of dit nou 'n...
31/08/2026

IS JY GEREED OM JOU JAAREIND FUNKSIE TE BEPLAN? 🥳☀️Die einde van die jaar is vinniger hier as wat jy dink!

Of dit nou 'n korporatiewe funksie, 'n spanbou of 'n lekker saamkuier vir die hele familie is – ons het die perfekte venue vir jou!

🌴✨Wat ons bied:
💦 'n Sprankel skoon swembad vir oud & jonk.
⛲ Die Splashpad waar kinders ure veilig kan speel & volwassenes afkoel onder die sproeiers.
🌿 Groot grasperke perfek vir pragtige lang tafels.
🔥 Verskeie braai areas vir self-catering, óf kies 'n heerlike buffet-ete met ons professionele spyseniering!

🎨 Temas vir elke smaak: Of jy nou ’n tradisionele Kersfees-tema (met feestelike rooi-en-wit, goud, silwer en groen dekor), ’n tropiese "Pool Party"-vibe, of ’n deftige somersbuffet verkies – ons bring jou visie lewendig met unieke kleurpalette en dekor-idees!🍽️

Die keuse is joune: Gaan julle vir self-catering, slegs dekor, of die volle pakket met spyseniering én dekor? Is jou idee ’n informele braai-atmosfeer of verkies jy 'n stylvolle volledige buffet- en / of dekorpakket?

📅 Besprekings is nou oop! Datums is beperk vir die besige seisoen.📩 Stuur vir ons 'n privaat boodskap (DM) of WhatsApp Karen 064 617 0608

✨ Beplan jy ’n spesiale geleentheid? ✨Sien jy op teen al die organisering, inpak en vroegoggend-gejaag met ’n kar vol kr...
31/08/2026

✨ Beplan jy ’n spesiale geleentheid? ✨
Sien jy op teen al die organisering, inpak en vroegoggend-gejaag met ’n kar vol kratte en eetgoed?

By BezVille kies jy jou ideale atmosfeer:
🏡 Ond groot binnehuise venue
🔥 Ontspanne Braai areas
🌳 Pragtige skaduwee-tuine

Kies selfsorg of ons eie spyseniering. Ons sorg vir pragtige dekor, stilering en gedekte tafels. Geen stres of kratte nie—jy arriveer bloot gereed om die dag te geniet.

* Verjaarsdae vir groot & klein * Ooievaars * Doeke braai * Doop etes * Kombuis Tee’s
Of dit onder die Bome, binnehuis om tafels of in die tuin is doen dit die BezVille manier.

Stuur vir ons 'n boodskap om jou datum & idees te bespreek! 📩Karen 064 617 0608

Watter een voel soos joú droomviering? ✨🥂🌿 'n Sagte, elegante kuierplek …🌿 'n Uitsig vol natuurlike lig …🌿 Sonskyn en pr...
26/08/2026

Watter een voel soos joú droomviering? ✨🥂
🌿 'n Sagte, elegante kuierplek …
🌿 'n Uitsig vol natuurlike lig …
🌿 Sonskyn en pret…..
🌿 Of 'n warm, rustic atmosfeer onder die bome?
By Bezville omskep ons jou spesiale oomblikke in pragtige, unieke & persoonlike vierings. 🤍
Kombuistee-partytjies, babavieringe, verjaarsdae en familiekuiers.

✨🥂Watter een is jóú gunsteling? Stuur vir ons 'n boodskap, of kom kyk gerus self deur vooraf 'n afspraak te maak. Ons sal jou met graagte rondwys!
Bespreek vandag nog jou eksklusiewe geleentheid met ons, WhatsApp Karen 064 617 0608

.

Sonskyn & reen, hael & wind, sneeu & mis weer ~ die water is NOOIT te koud vir 'n kind nie.
23/08/2026

Sonskyn & reen, hael & wind, sneeu & mis weer ~ die water is NOOIT te koud vir 'n kind nie.

Navrae en besprekings WhatApp Karen 064 617 0608Ons is oop vandag.
23/08/2026

Navrae en besprekings WhatApp Karen 064 617 0608
Ons is oop vandag.

Lekker warm weer = braai & swem.
22/08/2026

Lekker warm weer = braai & swem.

Address

Schyffontein
Louis Trichardt
0920

Opening Hours

Saturday 10:00 - 18:00
Sunday 10:00 - 18:00

Telephone

+27646170608

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splash at BezVille posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category