Saamstaan Intermediêre Skool

Saamstaan Intermediêre Skool We are situated on the farm Jagtpan, on a poor gravel road linking Hopetown and Prieska. Mev. Sarah Badenhorst het die skool laat bou op die plaas Nooitgedacht.

Die primêre skool Saamstaan is gebou aan die einde van 1981 en in gebruik geneem op Januarie 1982. Saamstaan Personeel 2022

Hoof: Mnr. C. Thompson

Graad R: H. van Zij;
Graad 1, 2, & 3: A .Lessing
Graad 4 & 5: S. Louw
Graad 6 & 7: M. van Zyl
Graad 8 & 9: C. Venter

Baie geluk aan Juffrou Bianca Viljoen en Chalbey Jalivani met jul toekennings tydens die 'Teacher and Staff Appreciation...
09/06/2026

Baie geluk aan Juffrou Bianca Viljoen en Chalbey Jalivani met jul toekennings tydens die 'Teacher and Staff Appreciation Awards' gehou in Hopetown op 5 Junie 2026. 💙💛💙

Saamstaan vier Vryheidsdag 🇿🇦💚
24/04/2026

Saamstaan vier Vryheidsdag 🇿🇦💚

Fase 1 van ons skool se opknapping is voltooi.Baie dankie aan al ons borge en donateurs wat ons Basaar 2025 'n sukses ge...
10/02/2026

Fase 1 van ons skool se opknapping is voltooi.
Baie dankie aan al ons borge en donateurs wat ons Basaar 2025 'n sukses gemaak het.🙏
Dis hierdie fondse wat dit moontlik gemaak het om nou ons skool op te knap. 💙💛🤍

Kersfees by Saamstaan vir ons Graad 9 afskeid🎄🎅🎄❤️
03/12/2025

Kersfees by Saamstaan vir ons Graad 9 afskeid🎄🎅🎄❤️

Prysuitdeling 2025 🏆Ons is baie trots op al ons leerders. 🎖️👏
12/11/2025

Prysuitdeling 2025 🏆
Ons is baie trots op al ons leerders. 🎖️👏

Baie geluk aan die Saamstaan Basaar Netbalwenners 2025: Saamstaan Skool meisies. Ons is trots op julle! 🏐🏆
02/09/2025

Baie geluk aan die Saamstaan Basaar Netbalwenners 2025: Saamstaan Skool meisies. Ons is trots op julle! 🏐🏆

Baie geluk aan die Saamstaan Basaar Sokkerwenners 2025: Die Chivo's. Geluk Calvin met jou span. Sien jul volgende jaar w...
02/09/2025

Baie geluk aan die Saamstaan Basaar Sokkerwenners 2025: Die Chivo's.
Geluk Calvin met jou span. Sien jul volgende jaar weer. ⚽🏆

01/09/2025
Dankie aan die SAPD Strydenburg wat ons veilig gehou het met ons 2025 Basaar. Jul is sterre. 🌟🤩
01/09/2025

Dankie aan die SAPD Strydenburg wat ons veilig gehou het met ons 2025 Basaar. Jul is sterre. 🌟🤩

Nog een slapie voor die groot dag!! 🥳Ons is opgewonde en kan nie wag om almal daar te sien nie!   🎂🍡🥩🥖🍰🍿🍮
29/08/2025

Nog een slapie voor die groot dag!! 🥳
Ons is opgewonde en kan nie wag om almal daar te sien nie! 🎂🍡🥩🥖🍰🍿🍮

Address

Jagtpan
Prieska
8940

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27835501981

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saamstaan Intermediêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Saamstaan Intermediêre Skool:

Share

Category