CMR Piet Retief

CMR Piet Retief Christian Based NPO rendering services to families and children in need of care and protection.

02/09/2026

Goeie môrr. Ons benodig asb enige wol en breinaalde wat geskenk kan word vir die CMR. Kontak my asb indien jy het of gee af by die CMR. Dankie Elrie 0823295421

26/08/2026
06/08/2026

Goeie middag. Ons benodig asb mans klere en skoene. Klere grootte 32 & 34.
Skoene alle nommers. Dankie. Elrie

04/08/2026

Goeie middag. Ons benodig dringend by die CMR 'n enkelbed vir n dogter. Kontak my op 0823295421. Dankie Elrie

Baie dankie aan Piet Retief Gemeenskap en Helpende Hand PietRetief  metdie insameling vir die CMR Kantoor.
30/06/2026

Baie dankie aan Piet Retief Gemeenskap en Helpende Hand PietRetief metdie insameling vir die CMR Kantoor.

Upgrade van ons kantoor ingang.
30/06/2026

Upgrade van ons kantoor ingang.

06/06/2026

Goeie middag. Ons benodig asb baie dringend n skenking van n baba stootwaentjie (pram) en n kot. Kontak my asb indien jy het om te skenk. Dankie. Elrie. 0823295421

27/05/2026

Goeie môre. Ek wil asb graag hoor of iemand nie dalk weet van n 1 slaapkamer woonstel in Pretoria in die Centurion omgewing nie. 'n Bejaarde dame met 'n gestremde seun is dringend opsoek na een. Kontak my op 0823295421 indien jy weet van een. Dankie Elrie

CMR PIET RETIEF KERRIE & RYS VERKOPE BY DIE NAGMARK VRYDAG 29 MEI. CURRY & RICE SALES AT THE NIGHTMARKET ON FRIDAY 29 MA...
26/05/2026

CMR PIET RETIEF
KERRIE & RYS VERKOPE BY DIE NAGMARK VRYDAG 29 MEI.
CURRY & RICE SALES AT THE NIGHTMARKET ON FRIDAY 29 MAY.
500ml = R40
250ml = R20
Pre orders for the Nightmarket can be placed with Elrie on 0823295421. Thank you. CMR Office.
Vooraf bestellings vir die Nagmark kan geplaas word by Elrie op 0823295421. Dankie CMR Kantoor

Address

Smith Street (NG Kerk)
Piet Retief
2380

Opening Hours

Monday 07:30 - 04:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Telephone

+27714941106

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMR Piet Retief posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category