26/08/2026
Kuns en Kultuur π
Op Donderdag 20 Augustus, het ons koor deelgeneem aan die Paarl se Eistedffod. Na 'n opwindende optrede van 2 liedjies kan ons met trots aankondig dat ons 81% verwerf het. Goud plus vir Newton π
ons is baie trots.